pa: rook en koffie


jy is gone, weg en forgotten
ek ruik jou  in die strate
jou plekke nou verlate
jou gesig dowwer in my brein…

Your back to the front on the photo
i recreate you  from my memories
Mooies, goeies, kallers, versies
i lie to me as much as possible

Jy is verby, forever vergane
ek het nog die pic en my trane
oor jou vriende en jou rug
soms die reuk van rook en koffie in die lug



original art on stretched canvas
150 x 150 x 5 cm
ZAR 23,600

Leave a comment

close-alt close collapse comment ellipsis expand gallery heart lock menu next pinned previous reply search share star